Jana Kruger en Melissa de Vries gesels oor nuwe kykNET-drama 'Die oord'
Loading player...
In 'Die oord' is Martie Pretorius (Jana Kruger) ’n kriminoloog wat vir die eerste keer in jare met vakansie gaan. Brandi Jacobs (Melissa de Vries) van die plaaslike polisie dink dit is die bendes van die Kaap, maar Martie het 'n ander teorie.
The Drive with Rob and Roz het met Jana Kruger en Melissa de Vries gesels oor die reeks, hulle karakters en die verskil tussen afgetrek word in Gauteng en die Kaap.
The Drive with Rob and Roz het met Jana Kruger en Melissa de Vries gesels oor die reeks, hulle karakters en die verskil tussen afgetrek word in Gauteng en die Kaap.