
Groot R750 miljoen-ontwikkeling in Gauteng
Loading player...
Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq, gesels oor hulle nuwe konferensiesentrum- en hotelontwikkeling van R750 miljoen langs die Mall of Africa.

