Biltong en Dior deur Louis Jansen van Vuuren (met Hanlie Retief)

Loading player...
In hierdie episode van Pagecast is Hanlie Retief in gesprek met Louis Jansen van Vuuren oor sy nuutste boek, Biltong en Dior: Avonture van 'n Afrikaanse Fransman.

Meer oor die boek:
As grootoog seun in die ou Oos-Transvaal het Louis Jansen van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ’n château in die Franse platteland sou besit nie.

Louis se kostelike vertellings oor sy lewe in Frankryk word verryk met boeiende brokkies oor die Franse geskiedenis en raad vir hoe om te oorleef in ’n samelewing met ’n haas onleerbare taal en eiesoortige gewoontes. Uiteindelik gee dié Afrikaanse Fransman se lewe in die vreemde hom ook ’n nuwe waardering vir dit wat hom uniek Suid-Afrikaans maak.

#Pagecast #LouisJansenvanVuuren #BiltongenDior
20 Apr English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Op die spoor van die Stasiemoordenaar deur Julian Jansen (met Heindrich Wyngaard)

In hierdie episode van Pagecast gesels Heindrich Wyngaard, meningsvormer, skrywer en leier van die burgerregte-organisasie Kaapse Forum, met bekroonde ondersoekende joernalis en skrywer Julian Jansen oor sy nuwe boek Op die Spoor van die Stasiemoordenaar. Jansen, bekend vir The De Zalze Murders en Moord op Stellenbosch, het 'n bewese rekord…
11 May 32 min

Because I Love You by Joy Watson (with Mary Watson)

In today's episode of Pagecast, Joy Watson is in conversation with someone who knows her better than most - her sister, and fellow author, Mary Watson. It's an intimate kind of interview, the kind where the questions go somewhere deeper because the love in the room is already established. Settle…
4 May 35 min

Haram by Zubayr Charles (with Shana Fife)

In this episode of Pagecast, Shana Fife interviews Zubayr Charles about his unflinching debut novel, Haram. About the book: As a young man in a close-knit Muslim community in Woodstock, Muhammad used to feel trapped between who he was and who he was expected to be. But then he met…
13 Apr 26 min

One Word by Pepe Marais (with Khaya Dlanga)

This week on Pagecast, Khaya Dlanga interviews Pepe Marais about his book, One Word. About the book: One Word reveals the transformative power of discovering and embedding your organisation’s true purpose – captured in a single word. In this thought-provoking and practical guide, based on the author's doctoral research and…
30 Mar 43 min