
#27 Die bankroof – Episode 27
Loading player...
ʼn Bekommerde Juliana en Vincent sit dringend koppe bymekaar. Vincent word verras by sy huis. Daar is ʼn koorsagtige geskarrel op Maraisburg – die dag van die tussentydse verkiesing breek aan.

