Prof Jannie Ferreira gesels oor sy boek 'Lees & Leer' frustrasies – ’n boodskap van hoop
Loading player...
Met die skerp toename in diagnoses soos ADHD, disleksie en ander soortgelyke toestande, word baie kinders – en selfs volwassenes – té vinnig as abnormaal geëtiketteer.
Die werklikheid is egter dikwels veel meer bemoedigend – ons het nie te doen met abnormaliteit nie, maar eerder met gewone kinders en volwassenes wat abnormale gedrag toon in reaksie op onderliggende uitdagings.
Prof. Jannie Ferreira gesels op 25 April op Kopskuif oor sy boek 'Lees en Leer frustrasies – ’n boodskap van hoop'.
Skakel in en kom luister hoe prof. Jannie die faktore wat hierdie gedrag veroorsaak bespreek, met praktiese toeligting om die wortel van die probleem aan te spreek, en daarmee saam die geleentheid skep om lewens positief te verander.