1: MBA in Eiendomsbelegging

Loading player...
In die loodsepisode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe ‘n mens te werk moet gaan om die beste winskopies op te spoor. Dit behels eerstens die ‘M’ van MBA, naamlik die gemotiveerde verkoper se 'Motief'. Daar is vyf maniere waarop ‘n mens kan bepaal of ‘n verkoper gemotiveerd, selfs desperaat, is om te verkoop. Die vyf Engelse D’s: Departure, Death, Disease, Divorce en Debt. stanleur.co.za
24 Dec 2019 Afrikaans South Africa Investing · Business

Other recent episodes

3: MBA in Eiendomsbelegging

Welkom by die derde episode in die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks oor hoe ‘n mens eiendom as een van jou beleggingsportefeuljes kan skep, sonder om self hand in eie sak te steek. In hierdie episode, bespreek ons die ‘A’ of te wel ‘Alternatiewe Bevondsing’, wat basies die kern van…
2 Jan 2020 24 min

2: MBA in Eiendomsbelegging

In die tweede episode van die MBA in Eiendomsbelegging potgooi reeks, gesels Ernes Stander en Jacques Basson oor hoe mens te werk moet gaan ten einde te verseker dat jou ‘Berekeninge’, die ‘B’ van die‘MBA , akkurraat is. Dit behels die prysklas wat ‘n mens in gedagte het, die area…
24 Dec 2019 19 min