
KC Hero of the week - Christopher Samuels
Loading player...
Christopher Samuels van Amstelhof is ‘n gemeenskapsontwikkelingsbeampte en ook ‘n stigterslid van Amharic Community Development. Hy werk met verskillende groepe in die gemeenskap; van jongmense wat leiding en vaardighede nodig het, tot senior burgers wat deel is van aktiewe programme.

