
Hospice Week - Justine Goliath
Loading player...
Brad gesels met Justine Goliath van die Hospice-span oor die rol wat hulle speel in die lewens van mense met lewensbedreigende siektes, die belangrike rol van familielede, versorgers, diensverskaffers & hoekom dit meer as net 'n 8 - 5 werk is.

