Episode 194

Loading player...
Hierdie week bring Dr. Theuns Laubscher vir nuutste inligting vanaf n veearts standpunt.
20 May Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 207

Dr Theuns Laubscher gee vir ons n paar dieregesondheidswenke, veral gemik op die warmer weer wat ons tans ervaar. Hy vertel ons spesifiek meer oor inenting en ontwurming van kleinvee. on shoor ook weer van Carla Vorster, die junior handelsbestuurder van Agra.
3 Sep 3 min

Episode 206

In ons laaste episode vir Augustus hoor ons van Carla Vorster, die Junior Brand Manager van Agra Retail, sowel as Dr Theuns Laubscher.
25 Aug 4 min

Episode 206

Dr Theuns bring vir ons die nuutste uit die veld.
24 Aug 3 min

Episode 205

Is daar n moontlike miltsiekte uitbraak in die Suide? Ons hoor hierdie week van Dr Theuns Laubscher en vind meer uit oor die siekte en gevolge as ook wat sy advies daaroor is.
14 Aug 4 min

Episode 204

Ons kry hierdie week weer parktiese wenke by Dr Theuns Laubscher. Ons hoor ook van Jamie Kahmann, n tegniese adviseer by Agra ProVision.
5 Aug 3 min