Agriskoops - 5 Junie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Emile Jordaan van METOS SA. Hy gesels oor veranderende weerpatrone en die impak daarvan op landbou. Die weer raak al hoe meer onvoorspelbaar en dit beïnvloed alles van grondtoestande en infrastruktuur. Emile verduidelik hoe METOS SA produsente help om beter sigbaarheid te kry van wat op hulle plaas gebeur sodat hulle vroeër kan beplan en erge weerstoestande beter kan bestuur.
5 Jun 8AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 22 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Zietsman. Sy is die algemene bestuurder by die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, SAPPO. Sy gesels oor toekoms van varkproduksie in Suid-Afrika en hoe die bedryf meer volhoubaar word.
22 Jun 3AM 4 min

Agriskoops - 19 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer oor fosfor, een van die belangrikste voedingselemente vir plante. Sy gee ʼn oorsig van Rovensa Next se biostimulant, Cosmoroot en hoe dit werk om fosfor…
19 Jun 4AM 5 min

Agriskoops - 18 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die besigheidsbestuurder vir Pioneer Seeds in Suid-Afrika, Jaco Snyman. Hy vertel meer oor Pioneer se 100 jaar viering hierdie jaar en gee ʼn oorsig van die betekenis en die invloed van die Pioneer “Long Look” filosofie en hoe dit hulle besluite, diens en…
18 Jun 2AM 5 min

Agriskoops - 17 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy gesels verder oor Baytrac en gee ʼn oorsig waarom Baytrac veral in die landbousektor bekend is.
17 Jun 4AM 3 min

Agriskoops - 15 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy gesels oor hernubare energie en gee ʼn oorsig van Sungrow, hoekom dit al hoe meer relevant is vir die Suid-Afrikaanse mark en watter voordele dit verbruikers bied.
15 Jun 12AM 4 min