Wat is my regte: ⚖️ Immigrante in diens – Wat sê die wet? 17 Junie 2026
Loading player...
⚖️ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sê die wet?
Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk.
Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval ná aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm teen onnodige regsrisiko?
🎙️ In hierdie maand se "Wat is my Regte?" gesels Japie Kruger van PH Attorneys (voorheen Oosthuizen Marais Prokureurs) met ons oor die wetlike vereistes, die verantwoordelikhede van werkgewers en die praktiese stappe wat geneem kan word om aan die wet te voldoen.
Moenie hierdie belangrike en aktuele gesprek misloop nie!
📻 Skakel in op SFM Streek Radio – 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete en Klein Karoo, of luister regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com.
📞 Vir professionele regsadvies kan u vir Japie Kruger en die span van PH Attorneys kontak by:
☎️ 044 492 2365
🌐 www.phinc.co.za
⚖️ "Wat is my Regte?" – praktiese regskennis wat jou help om ingeligte besluite te neem.
#WatIsMyRegte #PHAttorneys #JapieKruger #SFMStreekRadio #Arbeidsreg #Werkpermitte #Immigrasiereg #Regskennis #Tuinroete #KleinKaroo