
Hoe om 'n baba hondjie reg groot te maak
Loading player...
In hierdie episode gesels Philip met Esmarie Yssel, aanbieder van Dierbaar, oor hoe om jou nuwe baba hondjie reg groot te maak van dag 1 af - om sommer enige toekomstige probleme te voorkom. As jy daaraan dink om 'n nuwe hondjie te kry, is hierdie een vir jou.

