ONDERHOUD | Ekonomiese gesprek

Loading player...
Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, gesels oor inflasie wat stadiger toeneem en wat die inflasieverwagtinge vir die res van die jaar is. Sy gesels ook oor beleggings in onseker tye.
28 Jul Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle spesifieke klousules in kontrakte vir entrepreneurs.
13 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle kontrakte vir entrepreneurs.
6 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle trusts.
30 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle CC’s, maatskappye, lede- en aandeelhouerooreenkomste.
23 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle vennootskapooreenkomste.
16 Jul 30 min