Ecoskoops - 20 Augustus 2026

Loading player...
Vandag op die program gesels ons verder met Carlyn Frittelli Davies. Sy is 'n konsultant by ENS in die Natuurlike Hulpbronne en Omgewingspraktyk. Sy spesialiseer in omgewingsverwante magtigings, appèlle en hersienings, administratiewe en kriminele verrigtinge en omgewingsvrystellings en waarborge met betrekking tot kommersiële ooreenkomste.
20 Aug Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 15 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Dorah Marema, hoof van die munisipale volhoubaarheidsportefeulje by SALGA, oor hoe ‘n regverdige en volhoubare oorgang vir Suid-Afrika sal lyk. Sy is ook vandeesweek se gas op die Just Transition Talk, 'n program wat op alle groot potgooi-platforms beskikbaar is en deur die Presidensiële…
15 Oct 6 min

Ecoskoops - 13 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met dr. Storm Patel van TASC. TASC is 'n maatskappy wat fokus op koolstoffinansiering en projekontwikkeling. Sy vertel ons meer oor die verspreiding van hoëdoeltreffendheid-kookstowe – wat tradisionele kookmetodes oor oop vure vervang – asook hul projek vir die herstel van grasvelde in Suid-Afrika en…
13 Oct 5 min

Ecoskoops - 8 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Doktor Storm Patel van TASC. Sy vertel ons meer oor die soort koolstofverrekeningsprojekontwikkeling waarop hulle fokus en hoe hulle met maatskappye saamwerk om die omgewingsimpak van hul bedrywighede om te keer.
8 Oct 5 min

Ecoskoops - 6 Oktober 2026

Vandag op Ecoskoops gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die uitdagings wat die organisasie in Suider-Afrika in die gesig staar, en wat besighede en verbruikers kan doen om gesertifiseerde woude te ondersteun.
6 Oct 6 min

Ecoskoops - 1 Oktober 2026

Vandag op die program gesels ons met Gerard Busse van die Forest Stewardship Council (FSC) oor die rol van verantwoordelike bosbou in Afrika, en wat dit vir besighede, gemeenskappe en die klimaat beteken.
1 Oct 5 min