Reinette Lombar, medeskrywer van die gewilde “Tippie”-reeks gesels oor hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry.

Loading player...
Reinette Lombard, medeskrywer van die gewilde ‘Tippie’-reeks, gesels op 5 September op Kopskuif.
Skakel in ek kom luister hoe Reinette gesels oor hoe hierdie bekende olifant kinders aan die lees kry. Tippie is deel van die ATKV se EkKanLees-projek wat ten doel het om leesgeletterdheid te bevorder.
Jy wil nie hierdie aflewering misloop nie, want Reinette vertel ook van ’n baie opwindende projek ter viering van Wêreldgeletterdheidsdag.
5 Sep Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes