ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Loading player...
Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings of “megatrends” - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese wêreld en in die ekonomie plaasvind.
22 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle spesifieke klousules in kontrakte vir entrepreneurs.
13 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle kontrakte vir entrepreneurs.
6 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle trusts.
30 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle CC’s, maatskappye, lede- en aandeelhouerooreenkomste.
23 Jul 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle vennootskapooreenkomste.
16 Jul 30 min