ToekomsVenster | Kan ons geloof en politiek van mekaar skei?

Loading player...
Die vraag is eerder hoe ons ons geloof verantwoordelik uitleef wanneer ons met politieke keuses en die bestuur van ons gemeenskappe te doen kry.
19 Oct 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min