ToekomsVenster | Gister, vandag en tot in ewigheid getrou

Loading player...
Mag hierdie waarheid ons vandag dra: Ons hoef nie die toekoms in ons hande te hou nie, want ons lewe is in God se hande.
23 Oct 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min