
Dan Biggar is reg: Sacha ís die wêreld se beste nr. 10
Loading player...
Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spoggerige eerste helfte teen Italië, en wat om te verwag van Vrydagaand se tweestryd tussen Sacha Feinberg-Mngomezulu en Antoine Dupont.Ons praat ook oor die oud-Aussie-kolwer Usman Khawaja se skuurpapier-onthullings, en oor Tatjana Smith se besluit om Suid-Afrika vir Nederland te verruil.





