"Hemel of Hel?" - Pastoor Andre Venter
Loading player...
Jy word vriendelik uitgenooi na WSG Manne Bediening byeenkomste by Choose Life Kerk se saal op Dinsdae vanaf 6:00 tot 7:00.
Die byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.
Ons spreker is Pastoor Andre Venter met tema "Hemel of Hel?"
Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.
Jy is welkom om met ons te gesels in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvan af jy kyk.