Kerse, Koalisies en Kommer

Loading player...
Die kiesers het gepraat. Die politici is nog besig om te besluit of hulle dit gehoor het.

๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-266-kerse-koalisies-en-kommer/

Blou wil regeer. Groen ook. En รชrens in die middel is daar โ€˜n kombinasie van groen en groen en rooi wat op papier lyk soos โ€˜n verkeerslig wat nie kan besluit nie.

Matthys het Maandag verjaar en voel โ€˜n bietjie oud. Dan kom Tannie Pauline van Niekerk, amper 100, en skielik is hy โ€˜n tiener.

En ons Brak van die Week kom al die pad van Johannesburg, uit โ€˜n huis wat meer bekend is as die helfte van die onderhandelaars.

Dis blou en groen en rooi.
Dis honderd jaar en nog โ€˜n stuk koek.
Dis โ€˜n brak met โ€˜n adres.
Dis KLETS.
18 Nov Afrikaans Explicit South Africa Society & Culture · News Commentary

Other recent episodes

Kremetarte, Koalisies en Kwalifikasies

Die kieser het gestem. Die politici besluit nog wat dit beteken. ๐™†๐™ฎ๐™ -๐™ž๐™ฉ-๐™ช๐™ž๐™ฉ! https://afrikaans.radio/klets/ep-267-kremetarte-koalisies-en-kwalifikasies/ In Gauteng raak die magspel net dikker, en jy begin wonder of die stemhokkie maar 'n "suggestion box" was. Dan 'n voelgoed storie, want ons verdien een: Matthys gesels met ๐——๐—ฟ ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ต ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ van die Baobab Foundationโ€ฆ
25 Nov 57 min

Elke Verkiesing Is Die Belangrikste. Tot Die Volgende Een.

Dis stemdag, en vandag is jy skielik belangrik vir elke politikus. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-265-elke-verkiesing-is-die-belangrikste-tot-die-volgende-een/ Vandag se munisipale verkiesing word beskou as een van die belangrikstes sedert 1994, en almal het โ€™n opinie oor waar jou kruis hoort. Colene en Matthys loop deur die opsies, die voorlopige peilings soos opโ€ฆ
4 Nov 1 hr 05 min

Krane, Kiloโ€™s, Kakkerlakke en โ€™n Kat

Hierdie week se KLETS begin by โ€™n kraan wat meer bring as net water. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-264-krane-kilos-kakkerlakke-en-n-kat/ In Tshwane se kant van die wรชreld het die riool die watersisteem ontdek, en skielik is โ€œbottled waterโ€ nie meer โ€™n luukse nie. Dis โ€™n krisis met โ€™n baie spesifieke reuk. Terwylโ€ฆ
28 Oct 55 min

Hy Huil, Ons Betaal

Colene is karloos in Johannesburg en Matthys kry warm in die studio. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—˜๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/ep-263-hy-huil-ons-betaal/ Die verkiesing is om die draai. Op elke lamppaal hang daar โ€™n gesig wat jou vertel vir wie om te stem, en almal lyk skielik baie lief vir jou. Fekile Mbalula stortโ€ฆ
21 Oct 1 hr 02 min

Wyn, Woorde en Bartho Eksteen

Daar is mense wat oor wyn praat, en dan is daar die man wat dit maak. ๐—ž๐˜†๐—ธ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ - https://afrikaans.radio/klets/wyn-woorde-en-bartho-eksteen/ Hierdie week KLETS ons saam met ๐—•๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ต๐—ผ ๐—˜๐—ธ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฒ๐—ป van Bartho Eksteen Wynlandgoed. Hy vertel van die wyne wat ons op ๐Ÿฎ๐Ÿต ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ gaan proe, en van dieโ€ฆ
14 Oct 39 min