Vrydag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

Loading player...
HANDELINGE 3

8Hy het opgespring en regop gestaan, en hy kon loop. Daarna het hy saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy geloop en gespring en God geprys het. 9Al die mense het gesien dat hy loop en God prys;
27 Nov 1AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Woensdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

HANDELINGE 3 Die genesing van die verlamde man 1Een middag om drie-uur, die tyd van die gebed, was Petrus en Johannes op pad tempel toe. 2Net toe word daar 'n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Sy mense het hom elke dag by die tempelpoort wat Mooipoort…
25 Nov 1AM 10 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

HANDELINGE 3 Die genesing van die verlamde man 1Een middag om drie-uur, die tyd van die gebed, was Petrus en Johannes op pad tempel toe. 2Net toe word daar 'n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Sy mense het hom elke dag by die tempelpoort wat Mooipoort…
24 Nov 1AM 11 min

Maandag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies

HANDELINGE 2 Die uitstorting van die Heilige Gees 1Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos…
23 Nov 1AM 10 min

Sondagaand Erediens - Ds Zak Scholtz

EKSODUS 4 25. Sippora vat toe 'n klipmes, sny haar seun se voorhuid af, raak daarmee aan Moses se voete en sê: “Jy is nou my bruidegom wat deur bloed beskerm word.”
22 Nov 12PM 18 min