ToekomsVenster: Verdeelde Koninkryk

Loading player...
Die Koning laat Hom nie op sleeptou neem nie en tref nie onderskeid nie. Hy werk hard daaraan om die mense te laat verstaan dat almal vir Hom belangrik is.
19 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min