ToekomsVenster: Wat doen jy hier?

Loading player...
Waar bevind jy jouself? Hoor die woord van die Here. Wat maak jy hier, so wanhopig, desperaat en hoop verydel? Het jy vergeet wie jou sover gebring het?
6 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min