ToekomsVenster: Wie is hierdie mense saam met jou?

Loading player...
Wat is daar in jou mondering, menswees en spasie wat nie van God verteenwoordigend is nie? Waarvan moet jy ontslae raak omdat dit bedenklike sekuriteit verteenwoordig?
3 Apr 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min