#SKOOLMETDIEBESTEGEES 2018 - Curro Hazeldean
--:--
GROOTfm 90.5 het by Curro Hazeldean gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018.
Ons het met die twee hoofleiers: Michelle Nolte en NJ Coetzee gesels asook met die Hoof: Mnr. Pierre le Roux. Die Kunsternaar wat die oggend opgetree het was André Schwartz en ons het ook met ons borg: Nico Kruger - Bestuurende Direkteur van Laser Adventures gesels. Luister weer hier na die Podcast.