ToekomsVenster: Geld is ook saad

Loading player...
Baie dankie Here vir die voorreg wat ek het om in U koningkryk te kan belê en ook ander te kan seën.
22 Jan 2018 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min