ToekomsVenster: Waar is jou broer?

Loading player...
Het jy iewers die verantwoordelikheid wat jy instinktief aangevoel het verwaarloos en jou broer iewers langs die pad verloor, selfs wreed weggestoot en vervreem?
22 Mar 2018 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min