Burgerd van Romanz-faam doen nou sy ‘eie ding’

Loading player...
Sewe jaar lank was hy deel van die platinumbekroonde musiekgroep Romanz wat die wêreld platgetoer en selfs op ʼn koninklike troue in Monaco gesing het.
Dié jaar, amper ʼn halfdekade nadat die groep se paaie geskei het, is Burgerd Botha gereed om sy solo-loopbaan met mening aan te pak.
6 Jun 2018 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe vier jou gesin Kersfees?

“Ek wil elke gesin uitdaag om regtig moeite te doen om tyd te neem om op die boodskap van Kersfees te fokus.”
19 Dec 9 min

Gee ʼn Bybel, verander ʼn lewe

Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel.
11 Dec 13 min