
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Bakenkop
--:--
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Bakenkop gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Willie Fourie gesels asook die Hoofleiers - Anke Liebenberg en AJ Richardt. Die kunstenaar vir die oggend was Pieter Koen en hy het ook kom inloer om bietjie te kom gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!