
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Anton van Wouw
--:--
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Anton van Wouw gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Chris Henning gesels asook die Hoofleiers - Milandri Schutte & Cobus Kok. Die kunstenaar vir die oggend - Franja du Plessis het ook kom chat. Natuurlik maak ons borge hierdie hele projek moontlik en ons het met Surine Barnes van Dr. Tooth Little ook gesels. Luister gerus weer hier na die Podcast!