
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Tygerpoort
--:--
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Tygerpoort gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. N.J. Coetzee gesels asook met die Hoofleiers Isabella Rautenbach en Naudé Lourens. Die kunstenaar vir die oggend was Arno Jordaan en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.