Vivienne Turvey en Jeanette Treherne: Laeveld Cape Epic helde

Loading player...
Die Dagbreek span - Neels & Sanett - ontmoet vir Vivienne en Jeanette - twee yster vroue wat nie net die Cape Epic 2019 voltooi het nie, maar wat 3de onder SA vrouespanne en 9de onder al die vrouespanne geëindig het. Wow!
1 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Ereveldwagters vier NKW se 100ste

Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikone park se 100ste verjaarsdagviering, gesels Jacques Malan met Laeveld Brunch.
28 May 14 min

Innibos hou fees local en lekker

Innibos bied Saterdag weer Local is Lekker-weekkaartjies teen afslag vir Laeveld-inwoners by i’langa Mall. Naranda Leeuwner verduidelik watter ander pryse jy ook kan wen. Hannes Diedericks en Lourens van der Westhuizen het tydens Sonop Ontbyt toegangskaartjies gewen.
28 May 11 min

KLCBT hou volgende maand konferensie

Vanjaar fokus die KLCBT Konferensie vir 'n hele dag slegs op toerisme, en 'n vol dag slegs op sake. Linda Grimbeek vertel alles oor 11 en 12 Junie.
25 May 6 min

SANParke verskerp veiligheid na moorde in Krugerwildtuin

SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst Marais van Mosselbaai is Vrydag in dié gebied gevind. Rey Thakhuli het meer.
25 May 6 min