Draaipunt program 7: Uitheemse en indringer plante

Loading player...
Die blommetjies is so fraai, maar die impak van indringer plante is een van die grootste gevare vir ons natuurlike inheemse habitat. Kevin Conway is dalk een van die oudste SanParke ere-veldwagters, maar hy stap nog maklik tot 20 km op 'n dag om areas met indringer plante te identifiseer en om 'n uitkap veldtog ("hack") te beplan.
17 Oct 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min