Draaipunt program 9: Strik verwydering (opvolggesprek)

Loading player...
Jacques Malan en sy span het die afgelope naweek 200 strikke uitgehaal in die Kruger Nasionale Park. Elke strik wat verwyder word, is 'n dier wat gered word! Ons vier dit! Maar ongelukkig is al die diere nie so gelukkig nie en kom die SanParke ere-veldwagters baiemaal af op hartseer tonele wat hulle emosioneel maak as hulle daaroor praat.
1 Nov 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min