
Hoe word my troeteldier geraak deur die koronavirus?
--:--
Hierdie week raak Dr Theuns die vraag aan oor hoe die koronavirus jou troeteldier raak en ook die regte stappe om te volg by die veearts.