Dr Anton gesels met Dagbreek

Loading player...
Het jy geweet dit neem 21 dae deursettingsvermoë om 'n gewoonte af te leer of aan te leer. Met Suid Afrika wat nou vir 21 dae in afsonderring gaan is dit die perfekte geleentheid om dit aan te pak. Hier gesels Dr. Anton met Neels en Sanett met goeie wenke vir die isolasie tydperk.
25 Mar 2020 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Misdaadwenke deur Securicon

Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
10 Apr 14 min

Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers

SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende…
8 Apr 9 min