ToekomsVenster: Ons almal het ’n vervaldatum

Loading player...
Leef so dat wanneer jy opgeroep word vir ’n hoër diens jy voorbereid is.
14 Sep 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wanneer die moegheid begin wys

As ons net vir ’n oomblik kan stil word en luister, voordat ons weer in die wegspringblokke van die lewe inskuif, kan dit ons help om met groter rustigheid die uitdagings tegemoet te gaan.
23 Nov 6AM 5 min