Afrikaans

Podcast shows
20 – 40

Agra Provision

Podcast · Kosmos 94.1
Van grond tot mond, hetsy herlewing of presisie boerdery met Aga Provision. Jou vennoot in landbou-opleiding.
22 Nov 2022 4 episodes Afrikaans Education · Life Sciences

AgriSeker "Voete op die plaas"

Podcast · OFM
Van 4 tot 8 Mei 2026 om 12:30 bring OFM die AgriSeker “Voete op die plaas” tydens At Lunch. Ons gesels met die boere wat die seisoene self geleef het, die kenners wat die weer en wolke fyn dophou, en die leiers wat elke dag vir jou oes se sekerheid…
6 May 5AM 5 episodes Afrikaans Nature · News

Agriskoops (Afrikaans)

Podcast · Newskoop
Agriskoops, aangebied deur Eddie Goldberg, fokus daagliks op die nuutste ontwikkelinge in die landbousektor – van plaas tot mark. Ons bring jou landbounuus en insiggewende onderhoude met produsente, boere, georganiseerde landbou en ander belangrike rolspelers in die landbousektor. Ons fokus op die uitdagings en geleenthede in die sektor met praktiese…
29 May 3AM 139 episodes Afrikaans Daily News · Nature

Agriskoops Landbouprogram

Podcast · Radio Rosestad
Agriskoops Landbouprogram is vanaf Maandae tot Vrydae op Rosestad net na 13:00
29 May 7AM 226 episodes Afrikaans Daily News · Daily News

Alles wat lekker is

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
22 May 248 episodes Afrikaans Marketing · Places & Travel

Anchor of Hope

Podcast · OFM
Anchor of Hope, established in March 2009, is a Non-Profit Organisation in Bloemfontein, comprising of seven different divisions, each concentrating on a different field.
20 May 14 episodes Afrikaans Non-Profit · Non-Profit

Ander programme

Podcast · GROOTfm 90.5
Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
26 May 3AM 246 episodes Afrikaans Technology · TV & Film

Andrew Murray se Blywende Nalatenskap

Podcast · Radio Pulpit
(soos vertel deur Elizabeth Jordaan as deel van die program Delf Steeds Dieper) Dr Andrew Murray jr. was die tweede seun van Andrew Murray snr. van Graaff-Reinet. Murray se invloed op Suid-Afrika se NG Kerk kan nie oordryf word nie. Hy was instrumenteel in die stigting van die Hugenote Meisieskool…
27 Jun 2025 22 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Anny Bruyns

Podcast · OFM
Anny Bruyns bring jou 100% Afrikaanse musiek, naweke 05:00 - 06:00 gedurende 'Opstaan', asook die nuuste Afrikaanse vrystellings gedurende 'Nuut in Afrikaans', Sondae, 19:00 - 20:00.
0 episodes Afrikaans Music · Music Commentary

Atman se Tronkdagboek

Podcast · BAASRAAK RADIO
Ek is Willem Adriaan Samuels maar ook bekend as Attie of Atman,. Vir die afgelope 11 jaar is ek getroud met my lieflike vroutjie Olivia. Ons het nie kinders saam maar ek het twee pragtige dogters en sy twee lieflike seuns voor die huwelik. Dit word aangevul met vyf kleinseuns…
2 Aug 2022 4 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Azille Coetzee: In my vel, in ons taal

Podcast · Netwerk24 Klankgolwe
In 'n splinternuwe podsending, gesels die skrywer, Azille Coetzee, met sewe Suid-Afrikaners.
16 Dec 2020 6 episodes Afrikaans Documentary · Philosophy

BLITSIG - Die Real Brêkfis

Series · Radio Tygerberg 104FM
Elke week kuier die Real Brekfis span met 'n bekende en vra dieselfde 9 vrae om die persoon agter die talent beter te leer ken.
6 Feb 4 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

BRBET - Jogue com prazer, ganhe com autoridade

Podcast · BRBET
Excelência não é um objetivo, é o nosso padrão. Na BRBET, nosso suporte de elite está disponível para garantir que sua única preocupação seja a estratégia. Tratamos cada jogador como um membro VIP do nosso ecossistema exclusivo. Website: https://br-bet.br.com Phone: 21912345678 Email: ValentinaNeumann628@gmail.com Address: Tv. Dom Pedro I, 611 -…
27 Apr 11AM 5 episodes Afrikaans Business · Business

Baanbrekers, berge en baardolie

Podcast · Radio Tygerberg 104FM
Daar is darem min dinge so lekker soos om na Kersmusiek te luister. Dit vul ’n mens sommer dadelik met vreugde en vrolikheid. Geniet nou die mooiste Kersmusiek wat spesiaal deur Radio Tygerberg saamgestel is en op die Kers Vibes Pop-Up kanaal op die toep en webwerf geluister kan word…
26 Nov 2024 6AM 20 episodes Afrikaans Christianity · Christianity

Baasraak saam Coach Freek

Podcast · BAASRAAK RADIO
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Freek se van is nie verniet, Vermaak…
21 Mar 61 episodes Afrikaans Religion & Spirituality · Christianity

Bied aan saam met Benita

Podcast · Radio Rosestad
Bied aan saam met Benita word aangebied deur Benita Jacobs elke Vrydag tussen 14:00 tot 15:00
22 May 109 episodes Afrikaans Education · Education

BizNews Blitsbrief

Podcast · BizNews
’n kragtige oorsig van die belangrikste plaaslike en internasionale nuus, vinnig en feitlik, binne minute. Bly ingelig met nuus wat saak maak.
29 May 2025 10AM 3 episodes Afrikaans Daily News · Business News

Bizskoops (Afrikaans)

Podcast · Newskoop
Bizskoops, aangebied deur Isabel Potgieter, bied 'n blik op plaaslike en globale sake-ontwikkelings. Ons bring vir jou in-diepte onderhoude met bedryfsleiers en entrepreneurs, deel hul strategieë en stories vir sukses. Die voormalige President van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika en dosent verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, prof. Waldo Krugell,…
28 May 62 episodes Afrikaans Business News · Business

Bly Boer

Podcast · Media24
Landbou.com se potgooireeks Bly Boer inspireer boere om nie net aan te hou boer nie, maar om ook vreugde in hul dagtaak te vind. In elke episode verken ons nuwe maniere om balans te vind sodat jy jou roeping met passie kan uitleef.
1 Oct 2025 1 episodes Afrikaans Documentary · Relationships

BoekHoek

Podcast · OFM
Luister na onderhoude met verskeie skrywers oor hul publikasies, die bedryf en die kuns van skryf.
24 Oct 2022 34 episodes Afrikaans Books · Leisure
20 – 40