ON AIR

LEKKER FM

Loading player...
LEKKER FM 98.3 is jou Nr. 1 Afrikaanse Radiostasie in Pretoria en omliggende gebiede in Suid Afrika, so ook aanlyn, wêreldwyd. Met so baie Suid Afrikaners wat uit ons pragtige land geïmmigreer het, is daar n groot aanvraag wêreldwyd vir LEKKER Afrikaanse musiek, LEKKER Afrikaanse inhoud en sommer net alles wat LEKKER is! LEKKER FM 98.3 gee om vir Afrikaanse musiek / kunstenaars en hoop dat ons met hierdie platform Afrikaanse musiek die hele wêreld vol kan bevorder. Ondersteun LEKKER FM 98.3 vandag nog! Vertel jou vriende en familie waar jy ookal is van LEKKER FM 98.3 - Laai die "TuneIn App" af op jou slimfoon, tablet en luister na LEKKER FM, enige plek in die wêreld. Luister gerus ook aanlyn op die LEKKER FM webblad: www.lekkerfm.com Volg LEKKER FM op Facebook, Twitter, Instagram en YouTube onder die naam LEKKER FM. LEKKER FM 98.3 - Dis die LEKKERSTE FM!

Recent podcast episodes

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 04-03-26

Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie. Quintin verduidelik hoe PS…
4 Mar 8 min