OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,860 Episodes
1760 – 1780

Agri-uur: 16 November, Dr. Shiksha Gallow

A Research Institute launched clinical trials to observe how medicinal cannabis can be used to as a safer alternative to pain medication and curb opioid addiction. OFM News's Bambatha Giko speaks to the Principal Investigator on the research study, a Cannabis Clinician, and global cannabis leader, Dr. Shiksha Gallow about…
16 Nov 2022 1AM 13 min

Agri-uur: 16 November, Johan van den Berg

Die La Niña-verskynsel wat tans heers en tot vroeg volgende jaar sal voortduur, is nie goed vir rosyntjieboere nie. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, sê dié weerverskynsel veroorsaak in Desember en Januarie gewoonlik meer reën in die weste, wat druiweboere kan benadeel. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May…
15 Nov 2022 9AM 3 min

Agri-uur: 16 November, Dawie Roodt

Die landbousektor het die afgelope jaar onder beurtkrag en hoë insetkostes weens die oorlog in Oekraïne gebuk gegaan. Ten spyte hiervan, is daar ook positiewe gebeure soos die ooreenkoms tussen Suid-Afrika en Saoedi-Arabië om vleis na daardie land uit te voer. ‘n Ekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, praat met…
15 Nov 2022 8AM 3 min

Agri-uur: 15 November, Gert Blignaut

Vleisliefhebbers wêreldwyd het 'n smaak vir Suid-Afrikaanse beesvleis ontwikkel. Só sê die bedryfshoof van die Beefmaster-groep, Gert Blignaut, nadat hulle die Internasionale Halaal-ekspo in Saoedi-Arabië bygewoon het. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat…
14 Nov 2022 9AM 3 min

Agri Hour: 15 November, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
14 Nov 2022 6AM 4 min

Agri-uur: 14 November, Heinrich Victor

Die elfde veiling van die 2022/23-wolseisoen het plaasgevind met 'n aanbod van 9 311 bale oor 2 dae. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
11 Nov 2022 6AM 2 min

Agri Hour: 11 November, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
10 Nov 2022 9AM 9 min

Agri-uur: 10 November, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
9 Nov 2022 4AM 2 min

Agri-uur: 9 November, Janse Rabie

Die aanstelling van Agri SA se hoof van beleid- en regsake, Janse Rabie, as lid van die Presidensiële Klimaatkommissie is deur die organisasie verwelkom. Rabie se aanstelling deur President Cyril Ramaphosa kom te midde van die sewe-en-twintigste sitting van die Konferensie van die Partye (COP27) in Egipte. Rabie het met…
8 Nov 2022 9AM 4 min

Agri-uur: 8 November, Theo de Jager

Die landbou-organisasie, Saai, verteenwoordig Suid-Afrikaanse boere by die sewe-en-twintigste sitting van die Konferensie van die Partye, oftewel COP27, in Egipte. Volgens Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai, sal die kwessies van Suid-Afrikaanse boere oor die volgende twee weke in meer as 30 vergaderings gehoor word. Hy het met OFM-nuus se…
7 Nov 2022 8AM 6 min

Agri Hour: 8 November, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
7 Nov 2022 7AM 5 min

Agri-uur: 7 November, Stephan Pietersen

Daar is verskeie besigheidstrukture in Suid-Afrika waarvan 'n boerdery gebruik kan maak. OFM-nuus se Elsabé Richard-May praat in vandag se onderhoud met Stephan Pietersen, van Work Accident Support, oor 'n eenmansaak…
6 Nov 2022 7AM 6 min

Agri-uur: 7 November, Nicol Jansen

Dis nie net boere en die algemene publiek wat moet bontstaan weens hewige donderstorms en weerlig wat veldbrande veroorsaak nie. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê Eskom se onderhoudspanne staan net so bont omdat hewige donderstorms en kragonderbrekings ook hand-aan-hand loop.
6 Nov 2022 7AM 3 min

Agri-uur: 4 November, Jakkals le Roux

Onwettige aktiwiteite en misdaad langs die Lesotho-grens het ‘n negatiewe impak op die veiligheid van boere, hul gesinne en werkers. Jakkals le Roux, die Voorsitter van Vrystaat Landbou se Landelike Veiligheid komitee, sê hulle het vandeesweek die grens besoek. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor hierdie besoek gesels…
3 Nov 2022 10AM 4 min

Agri Hour: 4 November, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
3 Nov 2022 6AM 8 min

Agri-uur: 3 November, Petru Fourie

Met die sonneblomseisoen wat eersdaags aanbreek en van November tot Januarie strek, is die verwagting dat minder sonneblomme aangeplant gaan word weens die nat seisoen, asook moontlike siektes as gevolg daarvan. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met die landbou-ekonoom en navorsingskoördineerder van Graan SA, Petru Fourie, hieroor.
2 Nov 2022 10AM 5 min

Agri-uur: 3 November, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
2 Nov 2022 5AM 2 min

Agri-uur: 2 November, Andrea Campher

Agri SA sê hy is uiters bekommerd dat die 2022/23-somerseisoen tot nóg 'n groot sprinkaan-uitbreking sal lei as daar nie nou proaktiewe maatreëls getref word nie. Andrea Campher, Agri SA se risiko- en rampbestuurder, sê in die 2021/22 boekjaar is meer as 23 miljoen hektaar grond deur sprinkaan-uitbrekings geraak –…
1 Nov 2022 7AM 4 min

Agri Hour: 2 November, Paul Makube

The outlook for the agricultural season is a positive one as Paul Makube, a senior agricultural economist at FNB Agri-Business, states that the La Niña weather pattern, which brings more rain, is still being forecast. He spoke to OFM News’ Elsabé Richard-May about what is expected for the season…
1 Nov 2022 7AM 4 min

Agri-uur: 1 November, Corné Louw

Suid-Afrika se sojaboon-oes het vir die 2021/22-seisoen met 3% gestyg tot 'n hoogtepunt van 2,15 miljoen ton, met meer groei wat vir die 2022/23-seisoen verwag word. Corné Louw, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, gesels met OFM-nuus se Bambatha Giko hieroor…
31 Oct 2022 8AM 4 min
1760 – 1780