Agri-uur: 23 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Die swakker Rand teenoor die Amerikaanse Doller het die mark tydens verlede week se wolveiling ondersteun, met goeie mededinging vir die beter styl merino-vagwol wat die algehele verkoopsklaring tot 90,4% opgelig het. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
22 May 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min