OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,977 Episodes
5060 – 5080

Wat sê die weerkenner?

Die Bloemfonteinse klimatoloog en weerkenner, Johan van den Berg, praat oor die vooruitsigte vir reën.
16 Nov 2017 8AM 2 min

Frikkie gesels oor uitvoere

Pieter Möller gesels met landbou-ekonoom, Frikkie Maré, oor uitvoere en handel tussen lande.
16 Nov 2017 8AM 1 min

Agri SA sê hy betoog nie Maandag nie

Agri SA se Kobus Breytenbach gesels oor hulle veiligheidsgesprekke met die owerheid en hulle besluit om nie Maandag saam met AfriForum na die uniegebou op te ruk nie.
15 Nov 2017 2AM 2 min

Konvooi trokke met noodvoer op pad na Wes-Kaap

Adjunk- uitvoerende direkteur van Agri SA, Christo van der Rheede, gesels oor die Agri SA-droogtehulpfonds en die konvooi hulpvoer wat hulle volgende week Wes-Kaap toe stuur.
3 Nov 2017 9AM 3 min
5060 – 5080