'Boshof-brand regverdig klagte en ondersoek'

Loading player...
Die wegholveldbrand wat die naweek by Boshof sowat 70 000 hektaar veld vernietig en tot enorme weiveld- en infrastruktuurverliese asook vee- en wildvrektes gelei het, regverdig amptelike klagte en ’n polisie-ondersoek, sê die Vrystaatse sambreelligaam vir brandverenigings se bestuurder, Johann Breytenbach.
10 Jan 2018 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dit is brandseisoen en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen wat voorle

Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die seisoen en uitdagings wat voorle. Isabel van Tonder gesels met Johan Terblanche,, bestuurder van die sambreelbrandverenigings in die Vrystaat oor die gereedheid van brandverenigings in die Vrystaat. Daar word ook brandstroke en veiligheidsvereistes bespreek.
11 Aug 1AM 21 min