So, niks fout met die maatskappy nie, maar ek dink net die omgewing waarbinne hulle opereer en besigheid doen, maak ons so bietjie senuweeagtig - Charl Bester, portefeuljebestuurder by Kruger Internasionaal Welvaartbestuur
Die groep is basies relatief uniek in dat omtrent 70% van sy verkope is kredietverkope en dit is heelwat meer as meeste van sy mededingers - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec batebestuur
Die groep is basies relatief uniek in dat omtrent 70% van sy verkope is kredietverkope en dit is heelwat meer as meeste van sy mededingers - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec batebestuur
In die mees onlangse resultate, die halfjaar resultate tot einde Junie 2015, het hulle gewys dat hulle aangepastebedryfswins per aandeel gegroei het met ’n baie aantreklike 20% per aandeel - Sarine Barnard, beleggingsontleder by Investec Batebestuur
Ons sit hier met ’n maatskappy wat ’n baie sterk handelsnaam het wat hierso by die R32 miljard gewaardeer word - amper dubbel dit van Vodacom - Johan Gouws, hoof van Absa Batekonsultante
29 Oct 2015
5 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.