Terug na die toekoms met Afrimat Segment 01
--:--
So, niks fout met die maatskappy nie, maar ek dink net die omgewing waarbinne hulle opereer en besigheid doen, maak ons so bietjie senuweeagtig - Charl Bester, portefeuljebestuurder by Kruger Internasionaal Welvaartbestuur