GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
903 Episodes
360 – 380

Lunch Punch: 65-jarige ouma vang graad!

Ouma Eurita van der Merwe vang graad op 65! Annette Willemse van Akademia gesels saam oor Eurita se doelgerigtheid, deursettingsvermoë en hierdie baie spesiale prestasie. 'n Mens is nooit te oud om jou drome na te jaag nie.
22 Mar 2024 10 min

Lunch Punch: Solomon Cupido oor Frankie en Felipé

Solomon Cupido oor Frankie en Felipé. FRANKIE EN FELIPÉ, die debuutfilm van Sturvy Pictures, ’n produksiehuis deur Solomon Cupido en Bradley Olivier, is vanaf vandag landswyd in rolprentteaters te sien! Franklin Blaze (Bradley Olivier), 'n hardwerkende man uit 'n verarmde agtergrond wat hy geheim hou vir sy kollegas en verloofde,…
28 Feb 2024 13 min
360 – 380