GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
860 Episodes
460 – 480

Lunch Punch: Susan Lombaard vertel Maroela Media is terug op lug

Ná ʼn stilte van meer as 80 uur is Maroela Media, die lekkerste kuierplek op die internet, weer terug in die kuberruim – en net so lekker soos voorheen. Nadat RSAWeb, die internetdiensverskaffer waar die Maroela-webwerf gehuisves word, op Woensdag, 1 Februarie die slagoffer van ʼn kuberaanval was, was Maroela…
6 Feb 2023 6 min
460 – 480