GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
860 Episodes
680 – 700

Lunch Punch: Jak J. Brits oor Kammakas

Jak J. Brits is 'n kreatiewe siel van Potchefstroom. Hy werk gereeld agter die skerms as verhoogbestuurder en is 'n talentvolle digter. Hy vertel ons meer oor sy projek Kammakas, waarmee hy homself die afgelope grendeltyd besig gehou het en lees 'n paar gedigte hieruit voor.
22 Jul 2020 15 min

Lunch Punch: Lynette Beer oor Jou Groot Kuier

As jy ‘n kans kon kry om ‘n fliek te maak van jou eie lewe – hoe sou jou storie lyk? Dalk is dit die uitdaging wat elkeen van ons aan onsself moet stel – om die verhaal van ons lewens van begin tot einde in momente op te breek…
10 Jun 2020 5 min

Lunch Punch: Retief Burger oor Jou Groot Kuier

Wanneer ‘n mens aan die aanbiddingsleier, liedjieskrywer en leraar, Retief Burger dink, dink jy aan iemand wat lig en hoop bring, inspireer en oplig. Tog was hy op ‘n stadium in sy lewe, terwyl hy op die kruin van sy loopbaan was, gekonfronteer met die lewe se donker kant. Dis…
3 Jun 2020 6 min

Lunch Punch: Deon van der Merwe oor Jou Groot Vennoot

Deon van der Merwe is 'n bekende kitaarspeler & musiekvervaardiger. Hy vorm ook deel van die groep Touch Of Class. Hy vertel hoe hy as musikant moes aanpas om op kreatiewe maniere 'n inkomste te genereer tydens die Covid-19 pandemie. Hy lê ook klem op die rol wat radio speel…
2 Jun 2020 9 min
680 – 700