GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
904 Episodes
900 – 904

Mynie Grove kuier in Gister Se Grotes

"Sweef soos 'n arend" is een van die beste, maar ook slegste stories in my lewe..." Mynie Grove gesels oor haar loopbaan en beskryf musiek as die klankbaan van die lewe.
22 Oct 2017 23 min

Rouel Beukes kuier in Gister Se Grotes

Rouel Beukes is een van die bekendste basstemme in Suid-Afrika. Hy het met Francois van Rensburg gesels oor sy loopbaan oorsee en tuis. Hy verklap ook iets van sy 39ste huweliksherdenking en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan om 'n suksevolle loopbaan weg van die huis af met die van…
8 Oct 2017 21 min
900 – 904